R75.90

Resource Description

A4 PDF Aflaaibare opsommings oor Biodiversiteit wat volgende inligting bevat:

Die Biodiversiteit van die Aarde
Gedeelde eienskappe van organismes
Wetenskaplikes stel klassifikasiestelsel op
5 Ryke van Lewe / Basiese verskille tussen plante en diere (beweging; voeding en voortplanting)
Hoe werk die klassifikasiestelsel?
Diversiteit van diere
Gewerwelde Diere
Ongewerwelde Diere
Eienskappe van gewerweldes (liggaamsdekking/voortbeweging/liggaamsdele wat vir voortbeweging gebruik word)
Eienskappe van ongewerwelde groepe (Insecta; Arachnida; Crustacea; Mollusca)
Diversiteit van plante
Plante en Sade
Angiosperme en Gimnosperme
Monokotiel
Dikotiel
Eienskappe van monokotiele en dikotiele
Plante as kos en drank
Plante as medisyne
Plante vir seep en kosmetiese middels
Plante wat in weefwerk en mandjiewerk gebruik word. ‘

Opsommings gedoen vanuit VIA AFRIKA NATUURWETENSKAPPE Graad 7 Leerderboek

Ontwerp deur My Skool Goeters – 2019

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

Very good

Opsimmings is volledig.

Ninka Kok - March 10, 2023