Resource Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 4 se werk vir NW Graad 7, en is gebasseer op die “Oxford” reeks.

Onderwerp 1: Verhouding van die Son tot Aarde.
Onderwerp 2: Verhouding van die Maan tot Aarde.
Onderwerp 3: Historiese ontwikkeling van astronomie.

Elke onderwerp bevat die “opsomming” en sleutelwoorde met bypassende prente/fotos. Elke eenheid het sy eie breinkaart. Aktiwiteite met antwoorde word gegee. Elke eenheid bevat oefeninge met ‘n ekstra dokument met hersieningsaktiwiteite en voorbeeld van ‘n kwartaalassesering.

Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R120.00