R126.50

Resource Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 3 se werk vir NW Graad 7, en is gebasseer op die “Oxford” reeks.

Onderwerp 1:  Bronne van energie.
Onderwerp 2:  Potensiële enegie en kinetiese energie.
Onderwerp 3:  Hitte-oordrag.
Onderwerp 4:  Isolering en energie besparing.
Onderwerp 5: Energie-oordrag na die omgewing.
Onderwerp 6: Nasionale elektrisiteitstoevoertoestel.

Elke onderwerp bevat die “opsomming” en sleutelwoorde met bypassende prente/fotos. Elke eenheid het sy eie breinkaart. Aktiwiteite met antwoorde word gegee. Elke eenheid bevat oefeninge met ‘n ekstra dokument met hersieningsaktiwiteite en voorbeeld van ‘n kwartaalassesering.

Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is.

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.