R126.50

Resource Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 4 se werk vir NW Graad 7, en is gebaseer op die “Kollig op” reeks.

Onderwerp 16: Verhouding van die son met die aarde
Onderwerp 17: Verhouding van die maan en die aarde
Onderwerp 18: Geskiedkundige ontwikkeling van sterrekunde

Elke onderwerp bevat die “fokus op” en sleutelwoorde met bypassende prente/fotos. Elke eenheid het sy eie breinkaart. Elke eenheid bevat oefeninge met ‘n ekstra dokument met hersieningsaktiwiteite en voorbeeld van ‘n kwartaalassesering.

Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is.

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.