R31.63

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor EIENSKAPPE VAN MATERIALE wat die volgende inligting bevat:

Fisiese Eienskappe van materiale
Eienskappe van materiale bepaal hulle geskiktheid vir ‘n spesifieke gebruik
Krag
Buigsaamheid
Kook- en smeltpunte
Elektriese Geleidingsvermoë
Hittegeleiding
Die kookpunt van ‘n stof
Ander faktore wanneer materiale gebruik word
Impak op die omgewing.

Opsommings vanuit VIA AFRIKA NATUURWETENSKAPPE Graad 7 Leerderboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters – 2019.

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.