R63.25

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe oor die Biosfeer:

Die Biosfeer as begrip
Atmosfeer
Litosfeer
Hidrosfeer
Biosfeer sluit alle lewende organismes en dooi organiese materiaal in
Verskillende soorte lewende dinge
7 Lewensprosesse (Voeding; Groei; Voortplanting; Respirasie; Uitskeiding; Sensitiwiteit teenoor die omgewing; Beweging)
Vereistes vir die volhouding van lewe
Nie-lewende faktore aanwesig in ‘n ekostelsel
Lewende organismes se behoeftes (Energie; Gasse; Water; Grond; Gunstige temperature)
Lewende organismes pas aan (kaktus; vis; voël)

Opsommings gedoen vanuit VIA AFRIKA NATUURWETENSKAPPE GRAAD 7 Handboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters – 2019

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

VERY GOOD

Opsommings is volledig.

Ninka Kok - March 10, 2023