A4 PDF Aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe vir Lewensoriëntering vir Graad 7:

1 Menseregte soos vervat in die Grondwet van Suid-Afrika
2 Rol van Waardes, Vertroue en Respek vir Verskille
3 Hantering van Mishandeling in Verskillende Kontekste
4 Loopbaanrigtings

R174.57

Resource Description

A4 PDF Aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe vir Lewensoriëntering vir Graad 7:

1 Menseregte soos vervat in die Grondwet van Suid-Afrika
2 Rol van Waardes, Vertroue en Respek vir Verskille
3 Hantering van Mishandeling in Verskillende Kontekste
4 Loopbaanrigtings

Bogenoemde onderwerpe word uitgebrei en opgesom soos hieronder uiteengesit:

1 Toepassing van Menseregte soos vervat in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika / Die toepassing van verantwoordelikhede in verband met Menseregte / Handves van Menseregte – Wat ons regte beteken en hoe om dit toe te pas / Gelykheid / Menswaardigheid / Lewe / Vryheid en Sekerheid van die persoon / Slawerny, knegskap en dwangarbeid / Privaatheid / Vryheid van Godsdiens, oortuigings en mening / Vryheid van Uitdrukking / Vryheid van beweging en verblyf / Omgewing / Gesondheidsorg, voedsel, water en maatskaplike veiligheid / Kinders / Onderwys / Taal en Kultuur
2 Wat is regverdige spel? / Waardes / Vertroue / Respek
3 Mishandeling van kinders deur volwassenes / Fisiese Mishandeling / Emosionele Mishandeling / Verwaarlosing / Seksuele Mishandeling / Mishandeling met behulp van Internet of Selfone / Mishandeling tussen Portuurgroepe / Identifiseer dreigende en gevaarlike situasies / Die effek van mishandeling op persoonlike en sosiale gesondheid en verhoudings / Die belangrikheid van kommunikasie om gesonde en nie-geweldadige verhoudings te bevorder / Gesonde en Ongesonde Verhoudings / Hoe om jouself teen dreigende en gevaarlike situasies te beskerm / Plekke van veiligheid en beskerming vir slagoffers van geweld / Sleutelwoorde
4 Loopbaanrigtings / Hoe om loopbaanrigting te identifiseer wat die beste by jou belanstellings pas en jou interesseer / Kwaliteite in verband met elke rigting: belangstellings en vermoë; aktiwiteite en beroepe / Skoolvakke verwant aan elke loopbaanrigting / Die vlak van opleidingsvereistes vir elke loopbaanrigting / Tydsduur van studie vir loopbaanrigting / Geleenthede in loopbane / Uitdagings in loopbaanrigtings / Dienste en bronne vir loopbaanrigting en studie-inligting / Mense en plekke wat jou kan help om inligting oor jou loopbaan te bekom / Sleutelwoorde

Opsommings vanuit VIA AFRIKA Handboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2020

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.