Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir LO Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Lewens Oriëntering:

Module 1:  Selfbeeld

Eenheid 1:  Identifiseer en besin – positiewe persoonlike eienskappe, belangstellings, vermoëns en potensiaal.
Eenheid 2:  Strategieë – selfbeeld met positiewe optrede bevorder.

Module 2:  Veranderinge in seuns en meisies

Eenheid 1:  Puberteit en geslagskonstrukte.
Eenheid 2:  Verstaan die veranderinge.
Eenheid 3:  Respek, waardering en aanvaardig.

Module 3:  Groepsdruk

Eenheid 1:  Gevolge van groepsdruk.
Eenheid 2:  Gepaste reaksies op groepsdruk.
Eenheid 3:  Onderhandelingsvaardighede en waar om hulp te kry.

Module 4:  Lees, studeer, vaardighede:  geheue

Eenheid 1:  Lees en studeer.
Eenheid 2:  Vaardighede – geheue te ontwikkel; vermoë – te herroep.

Liggaamlike opvoeding:

Module 1:  Liggaamopvoeding

Eenheid 1:  Oefen veilig.
Eenheid 2:  Wat is oefening en fiksheid?

Module 2:  Liggaamsopvoeding

Eenheid 1:  Wat is ‘n fiksheidsprogram?.
Eenheid 2:  Verbeter jou soepelheid..
Eenheid 3:  Wat is aërobiese oefening?.

Module 3:  Liggamsopvoeding

Eenheid 1:  Beweeg op die maat van musiek.
Eenheid 2:  Wat is krag?
Eenheid 3:  Wat is spoed?

Module 4:  Liggamsopvoeding

Eenheid 1:  Die waarde van oefening.
Eenheid 2:  Raak meer aktief!

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig vir die kwartaal wat die sleutelwoorde en sleutelbegrippe bevat.
Breinkaart van elke eenheid se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkkaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief vir meer inligting.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 20 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R120.00