R74.75

Jy kan so veel boeke as wat nodig is vir eie gebruik kopieer. Boeke mag nie digitaal versprei of gedeel word sonder die skriftelilke goedkeuring van maloorsomme nie.

Resource Description

Graad 7 Wiskunde. Oefeningboek vir Kwartaal 4, opgestel volgens die nuutste KABV beplanning. Bestaan uit 100 bladsye, met daaglikse oefeninge en volledig uitgewerkte memorandums. Kan gebruik word as vaslegging of assessering van werk wat in die klas behandel is.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.