Resource Description

Maak leer lekker vir jou kinders of leerders!

Hiuerdie produk bevat Gr.7 Geskiedenis volledige Kwartaal 4 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming.

Onderwerpe:
1. Aankoms van die Britte en die uitbreiding van die grense van Europese nedersetting
2. Die Oostelike Grens van Europese Nedersetting
3. Die Noordelike Grens van Europese Nedersetting

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Wat is ingesluit?

65 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument)

18 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. U kan wel die PDF uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of aan meer as een kind in u huishouding.

Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.

Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk.

Venita Oberholster
Netwerk Plus

THIS PRODUCT IS ALSO AVAILABLE IN ENGLISH

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 94 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R40.00