A4 PDF opsommings oor Inheemse Inwoners van die Kaap in die 17de Eeu en Nederlandse Nedersettings vir Graad 7 Geskiedenis.

R184.00

Resource Description

A4 PDF Aflaaibare Opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Inheemse Inwoners van die Kaap in die 17de Eeu
2 Nederlandse Nedersettings

Uitbreiding van onderwerpe:

1. Inheemse bevolking van die Kaap / Die San-mense / Die San se Lewenswyse / Nedersettings / Gemeenskap / Voedsel / Geloof / Die Khoi-mense / Die Khoi se Lewenswyse / Nedersettings / Diere / Handel (vee) / Geloof / Grondonteiening / Waar het Afrika-boere hulle in die Kaap gevestig? / Nedersettings Patroon wat gevorm is / Besetting teen 1600 wat nou Suid-Afrika is / Sleutelwoorde.

2. Permanente VOC-nedersetting aan die Kaap / Vestiging van ‘n VOC-verversingspos aan die Kaap / Gevolge van die Nederlandse nedesetting / Slawe aan die Kaap / Hoekom is slawe na die Kaap gebring? / Waar kom die slawe vandaan? / Hoe is slawe na die Kaap gebring? / Hoe was dit om ‘n slaaf aan die Kaap te wees? / Oorsake en gevolge van slawe-opstande aan die Kaap / Oorsake lei tot … / Gevolge van Slawe-opstande aan die Kaap / Die nalatenskap van slawerny / Vryburgers, Nederlandse Immigrasie en Die Franse Hugenote / Uitbreiding van Europese Grense / Die beweging van die Trekboere / Leefstyl en Stories van die Trekboere / Grondonteiening en die uitwerking daarvan / Genadendal / Genadendal – dorp van baie EERSTES / Die werk van William Bleek en Lucy Lloyd / William Bleek / Lucy Lloyd / Sleutelwoorde.

Opsommings vanuit VIA AFRIKA Handboek.

Opgestel deur My Skool Goeters @ 2020.

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.