Resource Description

A4 PDF Aflaaibare Opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Bevolkingskonsepte
2 Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed
3 Die wêreld se bevolkingsgroei

Opsommings oor bogenoemde sluit die volgende in:

1 Geboortesyfers / Sterftekoers / Wat is bevolkingsgroeikoers? / Bevolkingsgroei word deur 4 faktore bepaal / Hoe word bevolkingsgroeikoers bereken? / Natuurlike groei van die bevolkings / Meganiese groei van die bevolking / Wat is babasterftekoers? / Wat is lewensverwagting? / Faktore wat lewensverwagting beïnvloed / Sleutelwoorde
2 Hoe beïnvloed siektes geboorte- en sterftesyfers? / Die Swart Dood / Kinderpokke in die Kaap / MIV en Vigs / Tuberkulose (TB) / Malaria / Diarree / Hoe beïnvloed ekonomiese status geboorte- en sterftekoerse? / Hoë Ekonomiese Status / Lae Ekonomiese Status / Hoe beïnvloed ‘n gesin se behoeftes, ingesteldheid en geloof geboorte- en sterftekoerse? / Gevolg van konflik en oorloë op geboorte- en sterftesyfers / Gevolg van Regeringsbeleid op geboorte- en sterftesyfers / Die Republief van China / Sleutelwoorde
3 Patrone van Wêreldbevolkingsgroei sedert 1 HJ / Ontwikkeling wat bevolkingsgroei beïnvloed het / Verhoogde Voedselproduksie / Wetenskaplike Ontwikkelings / Verbeterde Gesondheid / Die Groen Revolusie / Beheer van siektes en infeksies / Verbeterde Sanitasie / Openbare Gesondheidsrevolusie / Ingemaakte Kos / Verkoeling / Gedrag van mense wat gelei het tot hoër lewensverwagting / Sleutelwoorde.

Opsommings vanuit VIA AFRIKA Handboek

Opsommings deur My Skool Goeters @ 2020

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 18 ratings )

No file to download

August 14, 2021 HELENA D COETZEE

Please email file to xtremedaleen@gmail.com No file to download

A4 PDF Aflaaibare Opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Bevolkingskonsepte
2 Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed
3 Die wêreld se bevolkingsgroei

R125.00