A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe vir Geografie Graad 7:

1 Struktuur van die Aarde
2 Vulkane
3 Aardbewings
4 Vloede

R174.57

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe vir Geografie Graad 7:

1 Struktuur van die Aarde
2 Vulkane
3 Aardbewings
4 Vloede

Uiteensetting van wat bogenoemde onderwerpe dek:

1 Aarde se 3 hooflae / Kern / Mantel / Kors / Hoe die aarde se kors beweeg / 7 groot tektoniese plate / Beweging van tektoniese plate / 3 soorte plaatbewegings / Sleutelwoorde.
2 Ligging van Vulkane / Waar is die wêreld se vulkane? / Ligging van die wêreld se vulkane / Gevaarpunte en die Ring van Vuur / Hoekom kom vulkane voor? / 2 Soorte Vulkane / Die struktuur van ‘n vulkaan / Die relatiewe groottes van die 3 soorte vulkane / Sleutelwoorde
3 Ligging van Aardbewings / Wat is ‘n aardbewing? / Waar kom aardbewings voor? / Vernaamste aardbewing- en vulkaansones / Wat veroorsaak aardbewings? / Gevolge van aardbewings / Gevolge van aardbewings vir mense / Gemeenskappe in gevaar van aardbewings / Hoekom is sommige gemeenskappe hoër risiko as ander? / Verminder die gevolge van aardbewings / Hoe kan gemeenskappe vir aardbewings voorberei? / Hoe gemeenskappe op aardbewings reageer / Sleutelwoorde
4 Oorsake van vloede / Natuurlike oorsake van vloede / Omgewingsoorsake van vloede / Rampe as oorsake van vloede / Uitwerking van vloede – Op Mense, Grond, Geboue en Strukture / Hoekom sommige gemeenskappe ‘n groeter risiko het as ander / Hoe kan gemeenskappe hulle op vloede voorberei? / Hoe kan gemeenskappe op vloede reageer? / Sleutelwoorde

Opsommings vanuit die VIA AFRIKA Handboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2020.

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.