R138.00

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir EBW Graad 7, en is gebasseer op die “Via Afrika” Handboek.

Onderwerp 1:  Die ekonomie: Die produksieproses.
Onderwerp 2:  Finansiële geletterdheid: Spaargeld.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig vir die kwartaal wat die opsommings en sleutelwoorde bevat.
Breinkaart van elke eenheid se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Aktiwiteite met antwoorde.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.