Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir EBW Graad 7, en is gebasseer op die “Oxford” Handboek.

Eenheid 1:  Die produksieproses.
Eenheid 2:  Spaargeld.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig vir die kwartaal wat die opsommings en sleutelwoorde bevat.
Breinkaart van elke eenheid se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Aktiwiteite met antwoorde.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir EBW Graad 7, en is gebasseer op die “Oxford” Handboek.

Eenheid 1:  Die produksieproses.
Eenheid 2:  Spaargeld.

R150.00