Resource Description

‘n Vraestel en memorandum in WORD en PDF beskikbaar. Verander die vraestel soos dit u pas. Voeg vrae by, haal vrae uit, verander die letterkunde en vervang met ‘n boek/kortverhaal/gedig van u keuse. Gebruik hierdie vraestel om hersiening te doen. ‘n Wye verskeidenheid vrae en vraestelle is goeie oefening voor leerders hoërskool toe gaan. GEEN elektroniese verspreiding van hierdie vraestel mag gebeur nie.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 5 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00