Resource Description

Hierdie werkboekie is gebaseer op die aangepaste atp. Opsommings en aktiwiteite vir week 1-8 is uiteengesit.

Definisie van produksie; insette en uitsette
Volhoubare gebruik van hulpbronne; betekenis van ekonomiese groei; betekenis van produktiwiteit
Tegnologie in die produksieproses
Persoonlike besparings; doel van besparing
Die rol van banke; dienste wat deur banke aangebied word
Die opening van ‘n spaarrekening by ‘n bank; gemeenskapspaarskemas Juffrou Anri Se Klaskamer

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R99.00