A4 PDF Aflaaibare Opsommings oor die volgende onderwerpe vir EBW, Graad 7:

1 Die Ekonomie: Die Produksieproses
2 Finansiële Geletterdheid: Spaargeld

R133.40

Resource Description

A4 PDF Aflaaibare Opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Die Ekonomie: Die Produksieproses
2 Finansiële Geletterdheid: Spaargeld

Opsommings sluit volgende in:

1 Sleutelwoorde / Definisie van Produksie / 4 Produksiefaktore / Produksieproses / Insette / Transformasie / Uitsette / Volhoubare Gebruik van Hulpbronne / Volhoubaarheid / Skaarsheid / Wat is Ekonomiese Groei en Produktiwiteit? / Wat beteken Ekonomiese Groei? / Voordele van Ekonomiese Groei / Nadele van Ekonomiese Groei / Wat beteken Produktiwiteit? / Tyd / Arbeid / Koste / Hoe kan ‘n Sakeonderneming die Produktiwiteit van hul werkers verhoog? / Die gevolge van produktiwiteit vir Ekonomiese Groei / Meer besparings stimuleer Ekonomiese Groei / Tegnologie in die Produksieproses / Moderne Boerderymetodes / Outomatisasie / Voordele daarvan om Robotte te gebruik / Tegnologie se bydrae tot verbeterde produktiwiteit en ekonomiese groei / Belangrikke terreine waarop tegnologie gehelp het om produktiwiteit te verbeter / Nadele van die gebruik van Moderne Tegnologie.
2 Sleutelwoorde / Persoonlike Spaargeld / Hoekom moet ons spaar? / Voorbeelde van Persoonlike Spaargeld (Spaarrekeninge; Geldmarkrekeninge; Depositorekeninge; Obligasies; Pensioenfondse; Uittree-Annuïteite; Aandele) / Die doel van spaargeld / Geskiedenis van Banke / Die rol van Banke / Betalingsopsies (Debietkaart; Kredietkaart; Tjek; Elektroniese Fondsoorplasings; Debietorders; Deposito’s) / Dienste aangebied deur Banke / Opening van ‘n Spaarrekening by ‘n Bank / Voorbeelde van Jeugspaarrekenings / Hoe om ‘n jeugspaarrekening te open / Gemeenskapspaarfondse / Stokvelle / Stokvelmodelle / Voodele en Nadele van Stokvelle / Trusts / Voordele van Trusts / Finansiële Organisasies / Finansiële Instellings / Voorbeelde van Finansiële Instellings / Finansiële Instellings en Organisasies wat Entrepreneurskap bevorder / Voorbeelde van Finansiële Instellings wat befondsing aan entrepreneurs bied.

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2020.

Opsommings uit VIA AFRIKA handboek.

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.