R189.75

Resource Description

26 x A4 PDF Aflaaibare Opsommings oor die volgende onderwerpe vanuit die VANDAG Handboek:

1. Rekeningkunde-Begrippe
2. Inkomste en Uitgawes
3. Begrotings

Uiteensetting per onderwerp:

1 Sleutelwoorde / Wat is Finansiële Geletterdheid? / Wat is Rekeningkunde-begrippe? / Wat is Kapitaal? / Wat is Bates? / Verskillende tipes bates in ‘n besigheid / Wat is Laste? / Inkomste en Uitgawes / Wins en Verlies / Hoe word wins bereken? / Uitgewerkte voorbeeld van berekening van wins / Banksake vir Besighede / Spaar by ‘n Bank / Voorbeelde van verskillende spaarrekeninge / Begrotings / Finansiële Rekords en Transaksies / Hoekom hou ons finansiële rekords ? / Wat is finansiële rekords? / Watter mense stel in finansiële state belang? / Wie berei die finansiële rekords voor? / Wat is ‘n transaksie? / Brondokument / Voorbeelde van transaksies in ‘n besigheid.
2 Sleutelwoorde / Persoonlike Inkomste en Uitgawes / Soorte Persoonlike Inkomste / Salarisse en Lone / Rente op ‘n Bankrekening / Huur uit ‘n Eiendom / Wins uit ‘n Besigheid / Wat is Persoonlike Uitgawes? / Verskillende Lewenskostes / Persoonlike Nettowaardestaat / Formule om Netto Waarde te bereken / Besigheidsinkomste en -uitgawes / Soorte inkomste wat besighede ontvang / Voorbeelde van maniere waarop ‘n besigheid inkomste verdien / Soorte uitgawes wat besighede moet maak / Verskillende rekeningkundige name van verskillende uitgawetransaksies / Wins of Verlies / Verskil tussen spaar en belegging / Spaar in besigheid / Verskillende soorte beleggings / Maniere hoe om geld te belê sodat belegging kan groei / Beleggins in Besigheid.
3 Sleutelwoorde / Wat is ‘n Begroting? / Hoekom is ‘n begroting belangrik? / Hoe om ‘n begroting op te stel / Inkomstes en Uitgawes / Persoonlike Begrotings / Redes waarom mense meer bestee as wat hulle verdien / Wat is ‘n Persoonlike Begroting / Stappe om ‘n begroting op te stel / Besigheidsbegrotings / Waaraan bestee besighede geld? / Wie kan ‘n begroting opstel in ‘n besigheid?

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2021. My School Stuff / My Skool Goeters

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.