A4 PDF Aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

Entrepreneurskap: Die Entrepreneur
Entrepreneurskap: Begin ‘n Sakeonderneming
Entrepreneurskap: Entrepreneursdag
Entrepreneurskap: Sakeondernemings

R228.28

Resource Description

A4 PDF Aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

Entrepreneurskap: Die Entrepreneur
Entrepreneurskap: Begin ‘n Sakeonderneming
Entrepreneurskap: Entrepreneursdag
Entrepreneurskap: Sakeondernemings

Bogenoemde onderwerpe dek die volgende inligting:

1 Sleutelwoorde / Definisie van ‘n Entrepreneur / Die Entrepreneur se Alfabet / Kenmerke van ‘n Entrepreneur / Vaardighede van ‘n Entrepreneur / Entrepreneursaksies: Koop, Verkoop, Produseer en Wins / Wat bepaal ‘n goeie voorraadbeheerstelsel? / Wins / Reklamemetodes wat klante uitnooi om produkte te koop / Winsgrens.
2 Sleutelwoorde / Klante se Behoeftes en Begeertes / SWOT-Analise / Doelwitte / Reklame / Doel van Reklame / Gebruik van Media in Reklame / Advertensies in Gedrukte Media / Tydskrifte / Pamflette / Uitsaaimedia / Televisie-advertensies / Sosiale en Digitale Media / Buitelugmedia / Vereistes vir ‘n goeie advertensie / AIDA-Beginsel / Begroting vir Entrepreneursdag / Kontantbegroting / Kapitaalbegroting / Gebruik Herwonne Materiaal / Eenvoudige Kosteberekeninge / Veranderlike Koste / Vaste Koste / Verkoopprys.
3 Berei voor vir die Entrepreneursdag / Formulering van ‘n Sake-Idee / Entrepreneur: Samel inligting in oor jou teikenmark deur marknavorsing / Entrepreneursdag / Ontwikkel ‘n Eenvoudige Sakeplan / Formaat van ‘n Sakeplan / Stel jou onderneming bekend / Promosie / Entrepreneursdag / Die Inkomste- en Uitgawestaat / Kostes wat betaal moet word.
4 Sleutelwoorde / Formele en Informele Sakeondernemings / Die Formele en Informele Sektor / 3 Hoofredes waarom mense in die Informele Sektor handel dryf / Soorte Sakeondernemings in die Informele Sektor / Soorte Besighede in die Formele en Informele Sektor / Voor- en Nadele van Formele en Informele Sakeondernemings / Die Rol van Formele en Informele Sakeondernemings as Produsente en Verbruikers / Die impak wat natuurrampe en gesondheidsepidemies op formele en informele sakeondernemings het / Voorbeelde van Natuurrampe.

Opsommings deur My Skool Goeters @ 2020.

Alle opsommings vanuit VIA AFRIKA Handboek.

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

Just Perfect

Thank you for making this document available. It was a great help when assisting my child with her Grade 7 Market Day task and preparations. The document is colorful and easily understandable. Definitely good value for money.

Charmaine de Klerk - August 22, 2023