A4 PDF aflaaibare opsommings vir die volgende onderwerpe:

1 Die Geskiedenis van Geld
2 Behoeftes en Begeertes
3 Goedere en Dienste
4 Ongelykheid en Armoede

Opsommings gemaak vanuit VANDAG handboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2020.

R208.73

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings vir die volgende onderwerpe:

1 Die Geskiedenis van Geld
2 Behoeftes en Begeertes
3 Goedere en Dienste
4 Ongelykheid en Armoede

Uitbreiding van wat opsommings insluit:

1 Tradisionele Samelewings en Ruilhandel / Geld / Elektroniese Banksake / Voordele en Nadele van Elektroniese Banksake / Die rol van Geld / Kenmerke van Geld / Huidige vorms van geld / Eienskappe van Bankkaarte / Watter inligting is op ‘n Bankkaart?
2 Soorte Behoeftes / Basiese behoeftes van Gesinne en Individue / Gemeenskapsbehoeftes / Behoeftes van ‘n Land / Primêre Behoeftes / Sekondêre Behoeftes / Hoe bevredig mense hulle behoeftes? / Mense se onbeperkte behoeftes / Beperkte hulpbronne om behoeftes en begeertes te bevredig / Hulpbronne is skaars / Die Ekonomiese Probleem.
3 Wat is goedere en dienste? / Produsente en Verbruikers / Die rol van huishoudings as produsente / Die rol van huishoudings as verbruikers / Doeltreffende en doelgerigte gebruik van goedere en dienste / Herwin en Herbenut van goedere om in behoeftes en begeertes te voorsien / Hoe om te herwin en herbenut / Teruggee / Herontwerp.
4 Oorsake van Sosio-Ekonomiese Wanbalans / Oorsake van Ekonomiese Ongelykheid / Redes vir verskille in inkomste verduideliking / Oorsake van Sosiale Ongelykheid / Voorbeelde van Sosiale Ongelykheid / Vorms van Sosiale Ongelykheid / Ongelykheid in Suid-Afrika / Armoede / Wat was Apartheid? / Arbeidswette / Onderwys en Vaardighede om Ongelykheid en Ongeregtigheid te bekamp / Die armoedestrik / Onderwys en Vaardigheidsopleiding / Stedelike en Landelike Uitdagings / Sosio-Ekonomiese uitdagings in Stedelike Gebiede / Sosio-Ekonomiese uitdagings in Landelike Gebiede / Skep van volhoubare werksgeleenthede / Strategieë om volhoubare werksgeleenthede te skep.

Opsommings gemaak vanuit VANDAG handboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2020.

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.