R69.00

Resource Description

Hierdie vraestel bestaan uit 40 punte en is Kwartaal 2 se EKSAMEN!!!

Afdeling A: Leesbegrip (20 punte)

– Vakansie by die huis (15)

– Visuele teks – prentgrap (5)

Afdeling B: Taal (20 punte)

– Trappe van vergelyking

– Bywoorde

– Soortname

– Eiename

– Abstrakte selfstandige naamwoorde

*Hierdie vraestel het ‘n MEMO by*

KWARTAAL 2 EKSAMEN!!!!! Die Afrikaans Klaskamer

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.