Resource Description

4 x A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe in Aardrykskunde:

1. Waterwys – wat moet ons doen om water te bespaar
2. Maniere waarop mense die aarde se natuurlike hulpbronne vernietig – 6 maniere word opgesom
3. Die waardes van bewaring – Ekologiese, Ekonomiese en Skoonheidswaarde word opgesom
4. Verskillende bewaringsgebiede in Suid-Afrika – sluit in opsommings oor bv. Wêrelderfenisgebiede, SAN parke, ens.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 17 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R40.00