Resource Description

HERSIENINGSOEFENING 2 – KONSTRUKSIE VAN MEETKUNDIGE FIGURE, MEETKUNDE VAN REGTE LYNE EN 2D VORME EN TRANSFORMASIE MEETKUNDE
Oefening en memorandum – PDF
Opgestel volgens die KWARTAAL 4 – HERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN (ATP).
Dit is die tweede hersieningsoefening van Kwartaal 4 en dek KONSTRUKSIE VAN MEETKUNDIGE FIGURE, MEETKUNDE VAN REGTE LYNE EN 2D VORME EN TRANSFORMASIE MEETKUNDE wat deel is van die voorgeskrewe werk vir Kwartaal 3.
Aflaaibaar en kan gedruk en gekopiëer word om in klas vir ekstra oefening of hersiening te gebruik. 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R25.00