Resource Description

Hierdie assessering is opgestel in lyn met die 2021 aangepaste Jaarlikse Onderrig plan.

Toets totaal: 60 punte

Jou aankope sal die volgende insluit;
Toets
Memorandum
Kognitiewe analise

Onderwerpe wat gedek word in die toets:
1. Lengte
2. Eienskappe van 2D Vorms
3. Transformasies
4. Eienskappe van 3D Voorwerpe
5. Omtrek, Oppervlakte en Volume
6. Kapasiteit en Volume
7. Massa
8. Tyd
9. Datahantering 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 17 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R40.00