R80.50

Resource Description

Graad 6 Wiskunde hersieningsboek. Kwartaal 1 en 2
Geen memorandum
16 bladsye – slegs oefeninge
GGD, KGV, veelvoude, faktore, woordsomme, breuke, desimale breuke, persentasie, afronding, vloeidiagramme en BODMAS

Resource Reviews

Store reviews: ( 31 ratings )

Opsommings ?

Dit is nie opsommings nie. DIs net somme oor die bogenoemde onderwerpe, nie 'n fisiese opsomming oor 'n GGF is dit en KGV is dit nie. Wees asseblief meer spesifiek. R 60 is baie om te mors as jy dit nêrens anders kry nie.

Melinke Reitz - September 16, 2022

Goeie dag Hierdie is slegs 'n hersieningsboek. Daar is 'n graad 6 riglyne boek met al die opsommings en verduidelikings by asook 'n graad 6 oefenboek met verduidelikings en oefeninge by. Groete

CS Summaries - July 15, 2021