[woocommerce_product_filter placeholder="Search for resources" update_address_bar=yes show_clear=no use_shop_url=yes]

Resource Description

Graad 6 Wiskunde hersieningsboek. Kwrataal 1 en 2
Geen memorandum
16 bladsye – slegs oefeninge
GGD, KGV, veelvoude, faktore, woordsomme, breuke, desimale breuke, persentasie, afronding, vloeidiagramme en BODMAS

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 6 ratings )

Opsommings ?

July 15, 2021 Melinke Reitz

Dit is nie opsommings nie. DIs net somme oor die bogenoemde onderwerpe, nie 'n fisiese opsomming oor 'n GGF is dit en KGV is dit nie. Wees asseblief meer spesifiek. R 60 is baie om te mors as jy dit nêrens anders kry nie.

R60.00