R74.75

Jy kan so veel boeke as wat nodig is vir eie gebruik kopieer. Boeke mag nie digitaal versprei of gedeel word sonder die skriftelilke goedkeuring van maloorsomme nie.

Resource Description

Graad 6 wiskunde hersieningsboek, opgestel volgens die KABV sillabus. Die boekie bestaan uit 82 bladsye met oefeninge en vrae uit toetse en eksamens wat gebruik kan word vir voorbereiding vir eksamens asook vaslegging van klaswerk. ‘n Volledig uitgewerkte memorandum vir al die oefeninge en vrae is ingesluit.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.