Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

Eenheid 1: Hoe mense handel dryf
Eenheid 2: Waarmee mense handel dryf
Eenheid 3: Hulpbronne en hul waarde
Eenheid 4: Regverdige handel
Eenheid 5: Onregverdige handel

Geskiedenis:

Eenheid 1: Redes vir Europsese ontdekkingsreise
Eenheid 2: Gevallestudies
Eenheid 3: Nuwe idees en kennis
Eenheid 4: Handel en wins
Eenheid 5: VOC

Die pakket bestaan uit die volgende:

Inhoudsopgawe vir die kwartaal
Nuwe woorde een bladsy
Breinkaart van die kwartaal se werk
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
Werkskaarte met memorandums

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.

Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 17 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R120.00