Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Oxford” Handboek.

Geografie:

Eenheid 1:  Breedteligging en lengteligging
Eenheid 2:  Skaal
Eenheid 3:  Atlasse, globale statistiek en hedendaagse gebeurtenisse

Geskiedenis:

Eenheid 1:  Veranderinge in gemeenskappe in die Limpopovallei
Eenheid 2:  Nedersettings in die Limpopovallei voor Mapungubwe
Eenheid 3:  Mapungubwe:  Die eerste staat in suidelike Afrika 1220 – 1300
Eenheid 4:  VErandering en kontinuïteit in Ooskushandel met nedersettings in die binneland
Eenheid 5:  Europese ontdekkingsreisigers in Asië in die tyd van Mapungubwe

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig van die kwartaal.
Breinkaart per eenheid.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 25 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R120.00