R28.75

Resource Description

Graad 6 Natuurwetenskap Kwartaal 3 Onderwerp 1 Elektriese stroombane Kernwoord Werkkaarte en Memos
Leerders leer die beste deur speletjies.
Die werkkaarte fokus op die kernwoorde en hulle definisies.
Die werkkaarte fokus op woordspeletjies wat dit lekker maak vir die leerders.
20 Punte pas Kolom B by Kolom A
15 Punte Woordsoek
15 Punte Woordskommel
15 Punte blokkiesraaisel
Werkkaarte is in WORD formaat sodat verandering aangebring kan word. Totaal van 9 bladsye.

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.