Resource Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 4 se werk vir NWT Graad 6, en is gebasseer op die “Oxford” reeks.

Eenheid 1:  Die Son, planete en asteroïdes.
Eenheid 2:  Maan.
Eenheid 3:  Rotasie (Aarde).
Eenheid 4:  Rewolusie (Aarde).
Eenheid 5:  Rotasie (Maan).
Eenheid 6:  Rewolusie (Maan).
Eenheid 7:  Teleskope.
Eenheid 8:  Voertuie wat op die Maan gebruik word.
Eenheid 9:  Voertuie wat op Mars gebruik word.

 

Wat is deel van die pakket?

Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos.
Elke eenheid het sy eie breinkaart.
Aktiwiteite met antwoorde word gegee.
Werkkaarte met memorandums is ingesluit.

Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R90.00