R80.50

Resource Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 2 se werk vir NWT Graad 6, en is gebaseer op die “Oxford” reeks.

Eenheid 1:  Rangskikking van deeltjies.
Eenheid 2:  Mengsels van materiale.
Eenheid 3:  Oplossings.
Eenheid 4:  Oplosbare stowwe.
Eenheid 5:  Oplossings as spesiale mengsels.
Eenheid 6:  Onoplosbare stowwe.
Eenheid 7:  Die tempo van oplossing.
Eenheid 8:  Water- besoedeling.
Eenheid 9:  Die belangrikheid van vleilande.
Eenheid 10: Skoon water.

Wat is deel van die pakket?

Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos.
Elke eenheid het sy eie breinkaart.
Aktiwiteite met antwoorde word gegee.
Werkkaarte met memorandums is ingesluit.

Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is.

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.