Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir LV Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Hoofstuk 1:  Positiewe selfagting
Hoofstuk 2:  Vermoëns, belangstellings en potensiaal
Hoofstuk 3:  Portuur-groepdruk
Hoofstuk 4:  Probleemoplossingsvaardighede in konfliksituasies
Hoofstuk 5:  Slaan- en veldwerkspel
Hoofstuk 6:  Dans, drama en musiek
Hoofstuk 7:  Waardeer en skep beeldende kuns

Die pakket bestaan uit die volgende:
InhoudsopgaweSleutelwoorde op een bladsy
Breinkaart met die kwartaal se werk
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
Werkskaarte met memorandums

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 20 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R100.00