Resource Description

Graad 6 Kwartaal 4 Geografie Opsomming
– Bevolkingsverspreiding en bevolkingsdigtheid in Suid-Afrika
– Positiewe faktore wat nedersetting aanmoedig
– Negatiewe faktore wat nedersetting ontmoedig
– Bevolkingsverspreiding in Suid-Afrika (verspreidingskaart)
– Gemiddelde bevolkingsdigtheid vir elke provinsie (lees grafieke)
– Hoekom woon mense waar hulle woon in Suid-Afrika?
– Verskillende redes vir die ligging van nedersettings
– Landelike en stedelike gebiede
– Hoe ontwikkel en groei stedelike nedersettings? – Johannesburg
– Mense regoor die wêreld

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R25.00