R51.75

Resource Description

Hierdie produk kan gebruik word vir jou toetsvrae, ‘n hersieningstoets of uitbreidingsaktiwiteite. Dit is in Word en PDF formaat vir gemaklike verbruik.

Hierdie eksamen is ook beskikbaar in Engels.

Hierdie vraestel bestaan uit 50 punte en 6 vrae. Dit dek inhoud wat in Kwartaal 3 Geskiedenis geleer is.  Graad 6 vereis slegs dat ‘n vraestel uit 40 punte moet wees, dus moet jy van die vrae verwyder. Pas asseblief aan by jou behoeftes en die inhoud wat jy in die klas gedek het. Soos jy die vraestel aanpas, sal die Blooms-vlakke ook aangepas moet word.

Daar is ‘n verskeidenheid vraagtipes: waar of onwaar, meervoudige keuse, vul die ontbrekende woorde in, bestudeer foto’s en bronne, ens. Hierdie vraestel dek die volgende onderwerpe (elk sy eie vraagnommer):

1.            Demokratiese verandering

2.            Die Grondwet en die Parlement

3.            Reëls, wette en die regstelsel

4.            Regte en verantwoordelikhede

5.            Die Konstitusionele Hof

6.            Nasionale simbole sedert 1994

Ek vertrou dat hierdie produk vir jou nuttig sal wees.

U mag nie die inhoud van hierdie lêer elektronies of in hardekopie verkoop, deel of herverdeel sonder my toestemming nie

Resource Reviews

Store reviews: ( 17 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.