R94.88

Resource Description

A4 PDF aflaaibare dokumente wat die volgende opsommings bevat:

1 Hoe mense hulleself in ‘n demokrasie regeer: Ons Nasionale Regering
2 Regte en Verantwoordelikhede van Kinders
3 Nasionale Simbole sedert 1994
4 Hoe om ‘n biografie oor iemand te skryf

Uiteensetting van onderwerpe wat opgesom is:

1 Suid-Afrika se eerste demokratiese regering: 1994 / Politieke partye en stemreg in nasionale verkiesings / Hoe ‘n stemmery werk / Die doel van die Grondwet / Die rol van die Parlement / Die belangrikheid van reëls en wette / Die regstelsel en gelykheid voor die reg / Hoe werk die reg as iemand verdink word van ‘n misdaad? / Regte en verantwoordelikhede van burgers in Suid-Afrika / Fatima Meer / Die Grondwetlike Hof / Pius Langa.
2 Suid-Afrika se Handves van Kinderregte / Opsomming van Handves van Kinderregte.
3 Suid-Afrika se Wapenskild / Suid-Afrika se Nasionale Vlag / Suid-Afrika se volkslied.
4 Stappe hoe om ‘n biografie oor iemand te skryf

Opsommings gemaak vanuit Almal Verstaan Sosiale Wetenskappe Leerderboek vir Graad 6.

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.