R69.58

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Redes vir Europese Ontdekkingsreise
2 Europese handelsroete na die ooste via Suidelike Afrika

Uiteensetting van bogenoemde onderwerpe:

1 Die Europese Renaissance van die 15de en 16de eeue / Leonardo da Vinci / Galileo Galilei / Nuwe idees en kennis / Uitvindings / Buskruit / Magnetiese Kompas / Karvele / Versprei die
Christelike geloof / St Frances Xavier / Handel en ‘n wins maak.
2 Die reise van Vasco da Gama / Die reise van Bartolomeus Dias / VOC (Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie) reise / Die lewe van ‘n matroos op ‘n VOC-skip.

Opsommings vanuit ALMAL VERSTAAN SOSIALE WETENSKAPPE handboek.

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.