R69.58

Resource Description

Gr. 6 Geskiedenis – Kwartaal 4: Bevolking: Hoekom mense woon waar hul woon: opsommings PDF en Powerpoint
Sukkel u kinders om die Geografie inhoud te verstaan en te leer? Hierdie produk is ‘n waardevolle hulpmiddel om konsepte oor te dra!
Hierdie produk bevat Gr.6 Geskiedenis volledige Kwartaal 4 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum.

Onderwerpe ingesluit in opsommings:
Kwartaal 4: Bevolking: Hoekom mense woon waar hul woon
Eenheid 4.1: Mense en provinsies in Suid-Afrika
Eenheid 4.2: Hoekom mense woon waar hul woon
Eenheid 4.3: Landelike & Stedelike gebiede
Eenheid 4.4: Mense oor die wêreld heen
Eenheid 4.4: Rio de Janeiro: ’n gevallestudie van ’n stad

Wat is ingesluit?
42 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng
9 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.
Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.
Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.

Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.
Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk en vind dit waardevol.

Venita Oberholster
Netwerk Plus

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.