R82.23

Resource Description

Geografie opsommings vir Kwartaal 3 wat die volgende onderwerpe insluit:

1 Klimaat oor die Wêreld heen
2 Tropiese Reënwoude
3 Warm Woestyne
4 Keëldraende Woude

Uiteensetting per onderwerp wat opgesom is:

1 Klimaat / Warm, Matige en Koue Klimate
2 Ligging op Aarde / Reënwoudklimaat / Natuurlike Plantegroei / Wat veroorsaak Reënwoudontbossing? / Wat is die gevolge van die vernietiging van die Reënwoude? / Ligging op Aarde / Diere van die Reënwoud.
3 Ligging van die Warm Woestyne / Klimaat / Natuurlike Plantegroei en Wildlewe in warm woestyne / Diere van die Warm Woestyne / Hoe leef mense in die Woestyn? / Hoe pas mense aan by die Woestyn omgewing? / Wat gebeur as jy in die middel van die woestyn in gewone klere beland? / Olieraffinadery
4 Ligging op Aarde / Klimaat / Natuurlike plantegroei en wildlewe / Menslike aktiwiteite in Keëldraende Woude.

Opsommings vanuit Almal Verstaan Sosiale Wetenskappe Handboek vir Graad 6.

Ontwerp deur My Skool Goeters 2019.

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.