Resource Description

Hierdie assessering is opgestel in lyn met die 2021 aangepaste Jaarlikse Onderrig plan.

Toets totaal: 50 punte

Jou aankope sal die volgende insluit;
Toets
Memorandum
Kognitiewe analise

Onderwerpe wat gedek word in die toets:
1. Gewone Breuke
2. Lengte
3. Eienskappe van 2D Vorms
4. Simmetrie
5. Transformasie
6. Eienskappe van 3D Voorwerpe
7. Omtrek, Oppervlakte en Volume van 2D Vorms
8. Kapasiteit en Volume
9. Tyd

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 18 ratings )

Bestel Afrikaans, Ontvang engels

October 12, 2021 Incke Van Wyk

Ek het 'n afrikaanse toets bestel, maar het 'n engelse weergawe ontvang na betaling. Die afrikaanse toets is dus eintlik engels.. Daar is ook geen kognitiewe vlakke by soos daar gese is nie.

R40.00