Resource Description

Graad 5 Wikskunde Breuke bevat oefeninge vir die hele jaar se behandeling van breuke. Verskeie oefeninge en woordprobleme word gegee om die leerder se kennis van Graad 5 Breuke te toets. Hierdie oefentoets sluit ook ‘n memorandum in. 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 2 ratings )

Goeie inhoud

September 18, 2021 Chrisna Botha

Goeie inhoud, goeie verskeidenheid om jou breuke te toets.

Graad 5 Wiskunde Breuke Oefentoets van On Top

September 2, 2021 Cynrol Saayman

Dit moet in Afrikaans wees asseblief.

R25.00