Resource Description

Graad 5’e neem volgende kwartaal ‘n erfenis-reis deur die land. Hulle moet die 9 provinsies met hul hoofstede leer, sowel as ‘n spesiale erfenis in elke provinsie. Laai gerus hierdie kopkaart af om hulle te help memoriseer. Onthou ons verskaf volledige opsommings met breinkaarte en werkkaarte vir graad 4-7’s.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 17 ratings )

5

July 17, 2020 Clarissa deetlefs

FREE