Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Oxford” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Die weer.
  • Eenheid 2:  Neem die weer in jou gebied waar, teken dit aan.
  • Eenheid 3:  Reënval.
  • Eenheid 4:  Klimaat.
  • Eenheid 5:  Natuurlike plantegroei.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Die Nylrivier en hoe dit nedersetting beïnvloed het.
  • Eenheid 2:  Lewenswyse in Oud-Egipte.
  • Eenheid 3:  Die grafkelder van Toentankamen.
  • Eenheid 4:  Die verspreiding van Egipte se gevorderde kennis.

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig van die kwartaal.
  • Breinkaart per eenheid.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R120.00