Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Oxford” Handboek.

Geografie:

Eenheid 1:  Wêreldkaart en kompas.

Eenheid 2:  Afrika ons vasteland.

Eenheid 3:  ‘n Fisiese kaart van Afrika.

Eenheid 4:  Beelde van Afrika.

Geskiedenis:

Eenheid 1:  Jagter-versamelaars en veewagters.

Eenheid 2:  San-jagter-samelewing in die Steentydperk.

Eenheid 3:  Khoi-Khoi-veewagter samelewing.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig van die kwartaal.
Breinkaart per eenheid.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R120.00