Resource Description

Hierdie vraestel is geskik vir graad 5. Dit is opgestel uit die Platinum handboek en dek die volgende werk van kwartaal 3+4:
1. Gebergde energie in brandstowwe
2. Energie en elektrisiteit.
3. Energie en beweging
4. Stelsels om dinge mee te beweeg
5. Planeet Aarde
6. Die oppervlak van die Aarde
7. Sedimentgesteentes
8. Fossiele.

Die vraestel tel uit 50 punte en sluit ‘n volledige memorandum in. Indien ander handboeke gebruik is, kan die toets aangepas word.

PPT is ook beskikbaar vir alle bogenoemde onderwerpe op Teaching101 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R50.00