Resource Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 4 se werk vir NWT Graad 5, en is gebasseer op die “Oxford” reeks.

Eenheid 1:  Die Aarde beweeg.
Eenheid 2:  Rotse.
Eenheid 3:  Grond kom van rotse af.
Eenheid 4:  Grondtipes.
Eenheid 5:  Vorming van sedimentêre gesteentes.
Eenheid 6:  Gebruike van sedimentêre gesteentes.
Eenheid 7:  Fossiele in die rotse.
Eenheid 8:  Liggaan- en spoorfossiele.
Eenheid 9:  Die belangrikheid van Suid-Afrikaanse fossiele.

Wat is deel van die pakket?

Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos.
Elke eenheid het sy eie breinkaart.
Aktiwiteite met antwoorde word gegee.
Werkkaarte met memorandums is ingesluit.

Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R80.00