R69.58

Resource Description

Graad 5 Natuurwetenskap Kwartaal 2 opsommings: Materie, Materiale en Verwerking Powerpoint & PDF

Hierdie produk bevat Gr.5 Natuurwetenskap volledige Kwartaal 2 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Verskeie leerderboeke gebruik vir optimale behandeling van inhoud, insluitend Platinum handboek.

Onderwerpe ingesluit in opsommings:

Kwartaal 2: MATERIE, MATERIALE EN VERWERKING

EENHEID 2.1: Metale & Nie-metale Inleiding
EENHEID 2.2: Eienskappe van metale
EENHEID 2.3: Eienskappe van Nie-metale
EENHEID 2.4: Gebruike en ander eienskappe van metale
EENHEID 2.5: Verwerking van materiale

Wat is ingesluit?
62 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng
15 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.
Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.
Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.

Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.
Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk en vind dit waardevol.

Venita Oberholster
Netwerk Plus

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.