Resource Description

Hierdie pakket sluit werkstukke in wat as toetse gebruik kan word vir hersiening oor die volgende onderwerpe vir Lewensvaardigheid vanuit die Platinum Handboek vir Graad 5:

1. Plaaslike Gesondheidsprobleme
2. MIV en VIGS
3. Die Misbruik van Middels

Elke onderwerp het werkstukke wat memo’s vir elke bladsy insluit.

 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 18 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R50.00