Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir LV Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Hoofstuk 1: Positiewe selfbegrip
Hoofstuk 2: Gee en ontvang terugvoer
Hoofstuk 3: Hanteer emosies
Hoofstuk 4: Verhoudings
Hoofstuk 5: Bewegingsreekse
Hoofstuk 6: Dans, drama en musiek
Hoofstuk 7: Waardeer en skep beeldende kuns

Die pakket bestaan uit die volgende:

Inhoudsopgawe
Sleutelwoorde op een bladsye
Breinkaart met die kwartaal se werk
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
Werkskaarte met memorandums

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 20 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R90.00